Kelly Marie Tran

Kelly Marie Tran
Geboortenaam Trần Loan
Geboorte 17 Januarie 1989 (1989-01-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Marie Tran (gebore 17 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Girls on the Beach (2011), Untouchable (2011), Star Wars: The Last Jedi (2017), en Star Wars: Episode IX (2019).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy